Daar is min dinge wat ‘n dialoog so kan aanmoedig soos vingerpoppe. Druk die onderstaande bladsy uit. Knip uit op die lyne en plak die punte vas. Gebruik nou die vingerpoppe in ‘n eenvoudige dialoog. Veral geskik vir ons graad 1 tot 3 kinders….
My familie vingerpoppe

Onlangse kommentaar