Druk hierdie hulpmiddel uit en lamineer dit. Die kind kry nou kans om die skeppies roomys te tel en die getal daarby te pas. Oppas om nie té veel klem op hierdie tipe hulpmiddels te plaas nie. Onthou hierdie is…...
Ons deel graag met julle werksboekies om vorms in te oefen. Hou egter altyd in gedagte dat die werksvel slegs die laaste stap is. Daar is eers ‘n hele aantal stappe om aan aandag te gee alvorens ‘n werksvel gebruik…...
Ek deel graag met julle drukbare aktiwiteite vir ons peuters. Hou asb in gedagte dat hierdie werkies vir maats is wat sommer lus is vir iets op papier aanpak. Dit mag onder geen omstandighede afgeforseer word of eens deel van…...