Hierdie seminaar is op 3 September 2021 lewendig aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach. Die onderwerp is geletterdheid. Hierdie seminaar is nommer 1 in die reeks. Gaan loer gerus hier na die volledige video :… This content is for Oasis...
Ons het ‘n paar voorstelle wat in jou skool se dissipline beleid kan wees. Hierdie is algemene opmerkings. ‘n Volwassene dra gesag in die mate waarin hy of sy self onderwerp is aan die wette van die land, die…...
Hierdie seminaar is op 20 Augustus 2021 lewendig aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach. Die onderwerp is dissipline. Dis die laaste seminaar in die dissipline reeks. Gaan kyk na seminaar 1 hier. Gaan kyk na seminaar 2 hier. Die opleiding…...
Hierdie seminaar is op 13 Augustus 2021 lewendig aangebied deur Sophie Breytenbach. Die onderwerp is dissipline. Ons het gefokus op dissipline soos dit in die skool en klaskamer toegepas word. Kyk gerus na die opleiding hier :… This content is...
Die afgelope paar weke word daar baie oor dissipline gesels in ons kantoor. Ons is immers met die onderwerp besig in ons Blits Seminare (gaan loer na seminaar 1 hier). Daar is een vraag wat gedurigdeur na vore tree en…...
Hierdie seminaar is op 6 Augustus 2021 lewendig aangebied deur Yolandi en Sophie Breytenbach. Die onderwerp is dissipline. Ons het gefokus op dissipline soos dit in die skool en klaskamer toegepas word. Kyk gerus na die opleiding hier :… This...