Druk hier jou boekie met perseptuele ontwikkeling uit. Onthou jy het 30 dae toegang dan verstryk hierdie aanbod. Ons het die peuter en kleuter boekie gekombineer in 1 super doeper boekie! Dubbel die idees, dubbel die pret!...
Druk hier jou boekie vol beweging uit. Onthou jy het 30 dae toegang dan verstryk hierdie aanbod. Ons het die peuter en kleuter boekie gekombineer in 1 super doeper boekie! Dubbel die idees, dubbel die pret!...

Druk hier jou boekie vol beweging uit. Onthou jy het 30 dae toegang dan verstryk hierdie aanbod....
Druk hier jou boekie vol beweging uit. Onthou jy het 30 dae toegang dan verstryk hierdie aanbod....
Hierdie patrone is aan die moeiliker kant en eerder geskik vir die graad 2 en 3 kind....
Ons fokus hierdie week op allerlei aktiwiteite wat die fyn spiere versterk en ontwikkel. Onthou dat ons altyd eers op die groot spiere fokus voordat ons die klein spiere kan betrek. Pas elke aktiwiteit aan om by die ouderdom en vlak van ontwikkeling van jou kind (of klas) te pas....
Ons tema hierdie week is reptiele. Pas elke aktiwiteit aan om by die ouderdom en vlak van ontwikkeling van jou kind (of klas) te pas.
Ons tema hierdie week is reptiele en dinosourusse. Pas elke aktiwiteit aan om by die ouderdom en vlak van ontwikkeling van jou kind (of klas) te pas.
Die flamink. Hierdie kort rympie skakel in by die tema voëls. Onthou dat rympies nie ingedril word nie. Maak eerder lawwe bewegings daarmee saam! Rympie geskryf deur Yolandi Breytenbach (Oasis Club)