Meer oor ons…

Medewerkers

Ontmoet ons span!

Die Kleinkinder-onderrig Informasie Portaal is ‘n inisiatief van Oasis Klub – hier is van ons span-lede:

Yolandi van den Heever – Breytenbach

Kleinkinder-onderrig spesialis
Die stigter van Oasis Club (Pty) Ltd, kreatiewe- en akademiese Hoof.

Douw Breytenbach

Admin-bestuurder
Admin, bemarking, stelsels en tee-maker.

??

Ons toekomstige spanlede..
‘n Gerekende akademikus, ‘n kurrikulum-kenner met LSEN ervaring, ‘n dame met dekades se aanvangsfase-ervaring…
Kyk uit vir toekomstige medewerkers hier!

Als het begin met ons “Graad R sonder Werkskaarte” werkswinkels (landswyd aangebied):

Nou bied ons julle ‘n volledige aanlyn naslaan-gids oor kleinkinder-onderrig onderwerpe, met talle hulpmiddels en raad ook.

Nuutste plasings

Hier is ‘n voorsmaak van wat jy kan verwag:

Sommige plasings is gratis om te lees, maar die meeste verg lidmaatskap van hierdie portaal.

Ligging

Waar kan jy ons vind?

Ons is gesetel te Pretoria, Suid-Afrika, met ‘n omvattende aanlyn teenwoordigheid. Soek op Facebook vir “Graad R sonder Werkskaarte”, sien ons aanlyn winkel te oasiswinkel.co.za of stuur vir ons ‘n Whatsapp stem-nota (kontak details hier onder).

error: Kopieer nie toegelaat.