Wiskunde vir die kleinspan.
Wiskunde en taal is onlosmaaklik deel van mekaar. Dikwels word wiskunde ‘n probleem omdat die kind nie die terme en taalgebruik goed kan verstaan nie. Laat jou kind hierdie les saam met ons Juffrou doen. Jy is natuurlik welkom om...
Tag:Graad pre-R, Graad R, Wiskunde