Wiskunde vir die kleinspan.
Laat jou kind hierdie les saam met ons Juffrou doen. Jy is natuurlik welkom om na die les te kyk en dit dan op jou eie manier aan te bied. Hierdie les fokus op ons kinders tussen 4 en 6...
Tag:Graad pre-R, Graad R, Wiskunde