Ons wil jou herinner dat werksvelle die minste tyd van jou dag in beslag moet neem. Indien daar tussen al die ander aktiwiteite geen tyd oor is vir werksvelle nie – nog beter!
Alle papierwerk moet voorafgegaan word deur beweging en konkrete aktiwiteite.
Ons het egter voorstelle vir werksvelle wat julle in julle klas kan gebruik.