Werksvel

Hier is ‘n oulike werksvel wat kan lei tot heerlike gesprekke in jou klas. Aan die onderkant van die werksvel is daar 4 verskillende diere. Aan die bokant is daar 4 verskillende plekke. Knip nou die diere uit en probeer hulle pas op die plek waar hulle die lekkerste gaan bly. Gesels eers oor die…

Slegs vir Gratis inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!