Vorms werksboekies
Ons deel graag met julle werksboekies om vorms in te oefen. Hou egter altyd in gedagte dat die werksvel slegs die laaste stap is. Daar is eers ‘n hele aantal stappe om aan aandag te gee alvorens ‘n werksvel gebruik...
Tag:Uitdrukbaar, Vorms, werkskaarte