Toesig op die buite terrein
Die afgelope week was hierdie ‘n onderwerp wat op menige platforms bespreek is. ‘n Kind het bitter seergekry by ‘n kleuterskool en die vraag is op almal se lippe … is die skool aanspreeklik? Ons het nie die antwoord op...