Ons deel graag ons tema woorde en prente met jou. Onthou dat hierdie woorde ingespan moet word in jou lesaanbieding tydens tema elke oggend. Moet asb nie jou temabord en tafel in die kinders se afwesigheid voorberei nie. Dis iets wat moet vloei uit dit wat die oggend gebeur. Kry jou woorde en prente hier….
