
Tema prente : Tuis op land en in water.
Hierdie is ‘n heerlike heerlike tema! Ons loer na al die diere wat op die land kan woon, maar net so lekker in die water bly. Dis nou otters, paddas, ysbere, krokodille en vele ander voorbeelde. Ons deel graag ons...