Tema : Lente en somer

Ons deel graag met julle ons weeklikse beplanning soos gedoen vir die tema lente en somer.

Hierdie beplanning fokus op die ouderdomme 4 jaar tot 6 jaar.

Gebruik asb die pdf wat ons met jou deel met oorleg. Deur dit te deel met kollegas verseker jy dat hierdie portaal duurder gaan moet word aangesien ons allerlei duur sagteware moet aankoop om diewe te verhoed om ons werk te deel.