Tema bespreking : Mense wat kunstenaars is

Die tema aanbieding en tema tafel Inhoud van tema. Daar is mense wat baie mooi kan sing of dans of skilder of ʼn toneel kan opvoer of in ʼn film kan speel. Ons noem hierdie mense kunstenaars.Kunstenaars wat sing, kan vir mense sing wat graag na hulle wil luister in ʼn saal met ʼn verhoog.Sommige…

Slegs vir Betaalde inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!