
Tema bespreking : Ek leef gesond
Ek leef gesond Prente. ʼn Uiteensetting van die verskillende voedselsoorte. (Stysels, groente, graan, vrugte.) Voorstellings van vitamines en kieme. Persoon wat was/bad/stort. Borde kos met gesonde voedsel. Enige produkte van gesonde voedsel soos bv. grondboontjiebotter, heuning, botter, vleis/vissmeer. Lande/tuine met...