Tema bespreking : Ek in die skool

Konteks: Dit is ek Tema 1: Ek is in die skool/sentrum Prente: Juffrou en die hoof se foto’s kom op die temabord. Voeg ʼn brosjure/foto van die sentrum by. Verwys na die klas se naam en gebruik die simbool van die klas met ʼn verduideliking/storie by. Die ……. is die klas waar almal in is…

Slegs vir Betaalde inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!