
Tema bespreking : Ek het sintuie
Ek het sintuie Prente. Enige sintuie wat duidelik en groot genoeg is. Die binnewerking van die oor, oog, mond/tong. Senuweestelsel, rug, brein, vel met senustelsel. Gehoorapparaat, bril. Uitstalling. Objekte waaraan gevat/gevoel kan word bv. skulpe, droë plantmateriaal, boombas, gras, mos,...