
Tel met roomyse
Druk hierdie hulpmiddel uit en lamineer dit. Die kind kry nou kans om die skeppies roomys te tel en die getal daarby te pas. Oppas om nie té veel klem op hierdie tipe hulpmiddels te plaas nie. Onthou hierdie is...
Tag:Getalkaarte, Graad R, Roomys, werkskaarte