
Syferkaarte (1 tot 20 met prente)
‘n Pret manier om jou wiskunde leerstasies by jou tema te laat aansluit is om die syferkaarte temagerig te maak. Druk gerus die syferkaarte uit om in jou klas te gebruik. Is jy nie heeltemal seker waar in CAPS hierdie...
Tag:Diere, Getalkaarte, Syferkaarte