SO SPEEL-SPEEL WORD ONS AL SLIMMER Die kleuterskool/sentrum se probleem: Die onkundigheid van ouers, laerskoolhoofde, opvoeders en anties oor die ontwikkeling en wording van die voorskoolse kind. Dit bring mee dat: Ouers verwagtinge koester wat onhaalbaar is en nie lei tot goed voorbereide kleuters nie. Hierdie verwagting word aangevuur deur goeie bedoelings, maar is dikwels…
