In hierdie kort podcast gesels Yolandi oor die tema aanbieding. Hier is aspekte wat ons aanraak : Hoekom is jou…
Tag: Tema bespreking
Temas jaarbeplanning
Loer gerus hier na die temas wat ons elke jaar doen en die volgorde waarin ons dit doen.
Hoe om ‘n tema te kies
Die anker van die dagprogram is die tema aanbieding. Luister gerus na die kort insetsel vir raad. Hoe om 'n…
Tema bespreking : Dis my kultuur
Die tema aanbieding en tema tafel Inhoud van tema. Kultuur beteken sekere groepe mense het sekere gewoontes, taal, kleredrag en…
Tema bespreking : Mense wat kunstenaars is
Die tema aanbieding en tema tafel Inhoud van tema. Daar is mense wat baie mooi kan sing of dans of…
Tema bespreking : Die mense wat my help
Mense wat my help (polisie, brandweer, tandarts, dokter, apteker, hospitaal, weermag) Prente. Enige van bogenoemde professies. Apteke, polisiestasies, hospitaal, brandweer.…
Tema bespreking : Hier bly ek
Hier bly ek Prente. Huise, woonstelle, tydelike huise (shacks), tipiese woongebiede in die stad, woonplekke op plase. Paaie in die…
Tema bespreking : Dis my familie
Dis my familie. Prente. Gesinne van verskillende samestellings. Foto’s van persone van verskillende ouderdomme. Gesinsfoto’s en familiefoto’s. Aktiwiteite wat gesinne…
Tema bespreking : Ek leef gesond
Ek leef gesond Prente. ʼn Uiteensetting van die verskillende voedselsoorte. (Stysels, groente, graan, vrugte.) Voorstellings van vitamines en kieme. Persoon…
Tema bespreking : Ek het sintuie
Ek het sintuie Prente. Enige sintuie wat duidelik en groot genoeg is. Die binnewerking van die oor, oog, mond/tong. Senuweestelsel,…