Sandtafel idee

Een van die buite leerstasies wat op jou terrein beskikbaar kan wees tydens vryspeltyd is ‘n sandtafel. Onthou om die stasies gereeld te wissel (dit word na gelang van die kinders se belangstelling gedoen en moet nie op ‘n vaste gegiet in sement rooster basis nie). Pak ‘n paar skinkborde of oondpanne uit. Gooi bietjie…

Slegs vir Gratis inhoud and Betaalde inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!

Kopiereg beskerm!

%d bloggers like this: