
Rapporte KLEUTERS Kwartaal 3 (2023)
Hierdie rapporte is bedoel om saam met die Oasis Kurrikulum gebruik te word (daar is deurlopende assessering wat die rapporte voorafgaan). Indien die rapport sonder die volledige Oasis Kurrikulum gebruik word kan geen ondersteuning of hulp aan gebruikers verleen word...
Tag:Assessering, Graad R, Graad RR, rapporte