Protokol vir assessering – ‘n opsomming
Ons het vir julle ‘n enkel bladsy opsomming gaan maak wat die protokol van assessering soos vervat in die assesseringsbeleid saamvat. Hierdie riglyne is van toepassing op Graad R tot 12. Laai gerus die pdf af : Protokol-assesseringDownload...
Tag:Assessering