Deel van die POPIA is om ‘n informasie beampte en adjunk informasie beampte aan te stel. Hierdie beamptes moet dan ook as sulks geregistreer word. Kry nou hieronder die vorms om te voltooi : Annexure-BDownload Annexure-CDownload Die inligting kan dan aan hierdie adres geepos word : registration.IR@justice.gov.za Die informasie kan ook direk op die portaal…
