
Perseptuele lesse : Les 9
Les 9 LESTIPE Visuel/geheue. GROEP Middel TEMA Diere voëls, groot/klein DOELSTELLINGS Om die kleuter se onthouvermoë te ontwikkel.Om die kleuter te leer om oplettend te wees.Met hierdie oefening word die kleuter konstantheid aangeleer. APPARAAT Diertjies van plastiek. Nie meer as...