Les 6 LESTIPE : Gesigswaarneming d.m.v. speletjies. GROEP : Junior/Middel TEMA : Ons leef gesond DOELSTELLINGS Ontwikkeling van visuele geheue.Waarneming verskerp.Toepassing van week se tema APPARAAT NB. Pas aan by tema bv. “Ons eet gesond”. Prente van bv. brood, botter, melk, glas, kaas, brood, eiers, pan, heuning, by, melk, koei, spek, vark. AANBIEDING Ons eet…
