Perseptuele lesse : Les 4

Les 4 LESTIPE  :  Visueel – identifikasie GROEP  :  Seniors TEMA  :  Kleure / Padveiligheid DOELSTELLINGS Om kleuters se visuele en ouditiewe perseptuele vermoëns te verbeter – ook die tas-singtuig.Bevorder aandag- en konsentrasievermoë.Taalontwikkeling – woordeskat en begripsvorming m.b.t. ruimtelike oriëntasie. APPARAAT Sirkels, vierkante en driehoeke in verskillende kleure vir elke kleuter. ‘n Woltoutjie of veter …

Slegs vir Betaalde inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!