Perseptuele lesse : Les 10

Les 10 LESTIPE Visuele persepsie, vorm, kleur, ruimtelike oriëntering. TEMA Herfs GROEP Seniors DOELSTELLINGS Om visuele diskriminasie en persepsie van vorm en kleur te verbeter.Bevorder luister en konsentrasievermoë.Bevorder persepsie van ruimtelike oriëntering veral rigting en posisie. APPARAAT Basiese vorms in verskillende kleure vir elke kleuter. L.W. elke vorm het ‘n ander kleur.  Gebruik ook vir…

Slegs vir Betaalde inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!