Les 1 LESTIPE : Persepsie – sig – diskriminasie GROEP : Seniors TEMA : Troeteldiere/Kleur in ons lewe. DOELSTELLINGS Om kleuters se visuele diskriminasie te bevorder.Taalontwikkeling – woordeskat en begripsvorming.Aanleer en inskerping van ruimtelike begrippe soos agter, voor, binne, buite, verhouding van voorwerpe tot mekaar en tot die individu. APPARAAT Drie bokse verskillende groottes. Drie…
