Hierdie opleiding is ideaal vir ouers en onderwysers. Gebruik dit ook in jou skool om jou personeel mee te bemagtig. ‘n Lekker idee is om jou personeel vergaderings soms in te rig as opleiding geleenthede!
- Klaspraktyk in aksie 1As lid van die Oasis Klub het jy toegang tot die Klaspraktyk in aksie. Hierdie bundel kan egter nie uitgedruk of afgelaai word nie. Indien jy die volledige gids wil aankoop (uitgedruk en afgelewer) kan jy dit hier doen…. This … Read more
- Juffrou of terapeut?As ‘n juffrou is die lyn soms baie fyn. Waar kan ek as juffrou nog help en waar moet die terapeut begin help? In ‘n ideale wêreld het alle kinders wat sukkel toegang tot terapeute en die hulp wat hulle… … Read more
- A3 of A4 papierDaar is soms ‘n onsekerheid oor die grootte papier waarop ons voorskoolse maats moet werk. Hier is ‘n kort potgooi waar ons die vraag beantwoord :… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now
- Links en regsDaar is dikwels verwarring by kleuters oor waar regs of links is. In ons kort video gee ons raad :… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now
- Sensoriese uitvalle.In die afgelope paar dae het ek verskeie navrae gekry oor sensoriese uitvalle. Baie spesifiek by die klein maatjies. Hier is ‘n kort opleiding nota wat oor hierdie belangrike vraag handel…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login … Read more
- Toesig op die buite terreinDie afgelope week was hierdie ‘n onderwerp wat op menige platforms bespreek is. ‘n Kind het bitter seergekry by ‘n kleuterskool en die vraag is op almal se lippe … is die skool aanspreeklik? Ons het nie die antwoord op… … Read more
- Egskeidings en my skool.Dit gebeur al meer dat ouers gewikkel is in allerlei swart smeerdery en moddergooiery. Hierdie gedrag vloei oor na die skool, met ouers wat allerlei verwagtinge koester. In hierdie gesprek gesels ons saam oor die skool se wetlike verpligting ten… … Read more
- Informeel vs formeelWat presies (en hoe presies) verskil informele onderrig van formele onderrig. Hier is ‘n opsomming vir jou : FORMELE ONDERRIG EN INFORMELE ONDERRIG Play is the heart of the nursery school curriculum. (Read, 1966:63) Children have an innate drive to… … Read more
- Blits seminaar 4Hierdie seminaar is op 3 September 2021 lewendig aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach. Die onderwerp is geletterdheid. Hierdie seminaar is nommer 1 in die reeks. Gaan loer gerus hier na die volledige video :… This content is for Oasis … Read more
- Hoe om ‘n tema te kiesDie anker van die dagprogram is die tema aanbieding. Luister gerus na die kort insetsel vir raad. Hoe om ‘n tema te kies? Gaan loer hier vir ‘n opsomming van die temas wat ons doen HIER…. This content is for … Read more
- Blits seminaar 3Hierdie seminaar is op 20 Augustus 2021 lewendig aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach. Die onderwerp is dissipline. Dis die laaste seminaar in die dissipline reeks. Gaan kyk na seminaar 1 hier. Gaan kyk na seminaar 2 hier. Die opleiding… … Read more
- KontruktivismeOns kry gereeld vrae vanaf ons lede. Connie (tans ‘n student) het ‘n vraag oor konstruktivisme gehad. Luister gerus saam en gebruik dit ook in jou klas :… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now
- Blits seminaar 2Hierdie seminaar is op 13 Augustus 2021 lewendig aangebied deur Sophie Breytenbach. Die onderwerp is dissipline. Ons het gefokus op dissipline soos dit in die skool en klaskamer toegepas word. Kyk gerus na die opleiding hier :… This content is … Read more
- Dissipline in jou klasDie afgelope paar weke word daar baie oor dissipline gesels in ons kantoor. Ons is immers met die onderwerp besig in ons Blits Seminare (gaan loer na seminaar 1 hier). Daar is een vraag wat gedurigdeur na vore tree en… … Read more
- Blits seminaar 1Hierdie seminaar is op 6 Augustus 2021 lewendig aangebied deur Yolandi en Sophie Breytenbach. Die onderwerp is dissipline. Ons het gefokus op dissipline soos dit in die skool en klaskamer toegepas word. Kyk gerus na die opleiding hier :… This … Read more
- Personeel opleiding (Kleuter Kliek uitgawe 4)Ons het hierdie oulike koerantjie beskikbaar gestel. Propvol opleiding en leerstasie idees. Gebruik dit gerus in jou eie klas of huis. Deel dit gerus ook uit onder jou personeel. Die wagwoord om die pdf oop te maak is : 32914… … Read more
- Personeel opleiding (Kleuter Kliek uitgawe 3)Ons het hierdie oulike koerantjie beskikbaar gestel. Propvol opleiding en leerstasie idees. Gebruik dit gerus in jou eie klas of huis. Deel dit gerus ook uit onder jou personeel. Die wagwoord om die pdf oop te maak is : 32914… … Read more
- Personeel opleiding (Kleuter Kliek uitgawe 2)Ons het hierdie oulike koerantjie beskikbaar gestel. Propvol opleiding en leerstasie idees. Gebruik dit gerus in jou eie klas of huis. Deel dit gerus ook uit onder jou personeel. Die wagwoord om die pdf oop te maak is : 32914… … Read more
- Personeel opleiding (Kleuter Kliek uitgawe 1)Ons het hierdie oulike koerantjie beskikbaar gestel. Propvol opleiding en leerstasie idees. Gebruik dit gerus in jou eie klas of huis. Deel dit gerus ook uit onder jou personeel. Die wagwoord is 32914… This content is for Oasis Klub lede … Read more
- Leerstasies in jou klas (Deel 3)Hierdie is deel 3 van hierdie opleiding. Loer eers hier vir deel 1. Jy kan vir deel 2 hier kyk. Laai hier die lesingmateriaal af :… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now
- Leerstasies in jou klas (Deel 2)Hierdie is deel 2 van hierdie opleiding. Loer eers hier vir deel 1. Laai hier die lesingmateriaal af :… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now
- Leerstasies in jou klas (Deel 1)Ons is baie opgewonde om hierdie reeks opleiding met julle te deel. Onthou om jou rekenaar aan ‘n groot skerm te koppel sodat hierdie videos as materiaal vir opleiding vir al jou personeel ingespan kan word. Laai hier die lesingmateriaal… … Read more
- Die 7 punt skaalHierdie video is ‘n maklike en sinvolle verduideliking van die 7 punt skaal. Span dit in om jou personeel op te lei!… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now
- Kreatiwiteit in die voorskoolse konteks.KREATIEWE KUNS VOORSKOOLS. Die woord kreatief kan op verskillende aspekte dui. Van die mees aanvaarbare definisies vir kreatiwiteit is die volgende: Dis die vermoë om sake op nuwe maniere te sien. Om verby die gegewe informasie te gaan en nuwe… … Read more
- Kompetisie en die kleuter“Kompetisie bou ‘n kind se selfbeeld”…… (Regtig?????) Hierdie sinsnede word met reëlmaat aan die pre-primêre instansies voorgehou as rede (en oorredingstegniek) om een of ander aktiwiteit by die skool aan te bied. Opgeleide pre-primêre personeel kan sommer so uit… … Read more
- Speel as leerwyse in die kleuter.SO SPEEL-SPEEL WORD ONS AL SLIMMER Die kleuterskool/sentrum se probleem: Die onkundigheid van ouers, laerskoolhoofde, opvoeders en anties oor die ontwikkeling en wording van die voorskoolse kind. Dit bring mee dat: Ouers verwagtinge koester wat onhaalbaar is en nie lei… … Read more
- Kleuter Kliek Koerant (deel 1)Ons het sowat 12 uitgawes van ‘n oulike koerantjie wat jy kan uitdruk. Versprei dit gerus onder jou personeel ook. Hier is lekker idees om in jou klas te gebruik ook. Die wagwoord om die uitgawes oop te maak is… … Read more
- Die aanbieding van ‘n bewegingsles.AANBIEDING VAN LESSE EN AKTIWITEITE MET DIE FOKUS OP BEWEGING Spel en beweging kan nie geskei word by die aanbieding van lesse en aktiwiteite vir die jong kind nie. Die een veranderstel dat die ander in een of ander vorm… … Read more