Ons wil baie graag elke juffrou, hoof en ouer bemagtig om presies te weet wat behels skoolgereedheid en waarheen werk ons in graad R. Hierdie video is opgeneem tydens ‘n lewendige seminaar. Ons hoop julle geniet dit en leer baie! https://videopress.com/v/16umWN4i?resizeToParent=true&cover=true&posterUrl=https%3A%2F%2Fkleinkinderonderrig.info%2Fwp-content%2Fuploads%2F2022%2F03%2FOp-pad-na-Graad-1-LW.png&preloadContent=auto&useAverageColor=true…
