Het jy graad R leerders in jou sentrum of kleuterskool? Voltooi jy jaarliks ‘n leerderprofiel wat die leerders saamneem na die Laerskool toe? Hier is...
Read More >>Beplanning van die buite terrein
In die video wat handel oor toesig op die buite terrein (kyk die video HIER) praat ons van ‘n dokument waarmee personeel hulle buite leerstasies...
Read More >>Aansoek om verlof
Het jy ‘n personeellid wat moet aansoek doen om verlof? Gebruik gerus ons vorm daarvoor.
Read More >>Toesig op die buite terrein
Die afgelope week was hierdie ‘n onderwerp wat op menige platforms bespreek is. ‘n Kind het bitter seergekry by ‘n kleuterskool en die vraag is...
Read More >>Dissiplinêre kategorieë vir oortredings
Laai gerus die kategorieë af vir oortredings.
Read More >>Uitstappies
Die beplanning/waarde van uitstappies Dis baie jammer dat die publiek dikwels groepe kinders iewers raakloop wat laggend, stampend aan mekaar agter twee of drie onderwysers...
Read More >>POPIA en fotos
POPIA is die nuuste “buzz” op almal se tonge. Daar is natuurlik hope misleidende informasie aangaande hierdie wetgewing beskikbaar. Ons as kleuter sentrums moet doodseker...
Read More >>Egskeidings en my skool.
Dit gebeur al meer dat ouers gewikkel is in allerlei swart smeerdery en moddergooiery. Hierdie gedrag vloei oor na die skool, met ouers wat allerlei...
Read More >>Blits seminaar 4
Hierdie seminaar is op 3 September 2021 lewendig aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach. Die onderwerp is geletterdheid. Hierdie seminaar is nommer 1 in die...
Read More >>HIV/Vigs beleid
Hier volg ‘n voorstel van ‘n HIV/Vigs beleid. Pas dit aan om by jou skool en omstandighede te pas. Alles in die voorstel gaan nie...
Read More >>