Ons het vir jou pragtige flitskaarte gemaak (in beide Afrikaans en Engels) met diere en hulle geluide. Gebruik gerus saam met jou tema diere op...
Read More >>Sintuie
Druk gerus hierdie oulike hulpmiddel uit om in jou klas te gebruik.
Read More >>Ek in die skool – jou tema
Ons deel graag met jou so paar idees om jou tema aanbieding op te kikker. Die tema aanbieding voorstelle is ongelukkig nie aflaaibaar nie. Gebruik...
Read More >>Klasprojek idee
Hierdie klas projek val in by die tema water. In Oasis Kurrikulum noem ons hierdie tema “van druppels tot damme”. Natuurwetenskap. Klasprojek: Ons eie dam....
Read More >>Temas jaarbeplanning
Loer gerus hier na die temas wat ons elke jaar doen en die volgorde waarin ons dit doen.
Read More >>Tema bespreking : Dis my kultuur
Die tema aanbieding en tema tafel Inhoud van tema. Kultuur beteken sekere groepe mense het sekere gewoontes, taal, kleredrag en liedjies waaraan mens hierdie groep...
Read More >>Tema woorde en prente : Mense wat kunstenaars is
Ons deel graag ons tema woorde en prente met jou. Onthou dat hierdie woorde ingespan moet word in jou lesaanbieding tydens tema elke oggend. Moet...
Read More >>Tema bespreking : Mense wat kunstenaars is
Die tema aanbieding en tema tafel Inhoud van tema. Daar is mense wat baie mooi kan sing of dans of skilder of ʼn toneel kan...
Read More >>Rympie : Tuis op land en in water
Rympies is ‘n belangrike deel van taal ontwikkeling in die jong kind. Rympies kan eenvoudige rymelary wees of ‘n storie bevat. Dit kan selfs ‘n...
Read More >>Tema prente : Tuis op land en in water.
Hierdie is ‘n heerlike heerlike tema! Ons loer na al die diere wat op die land kan woon, maar net so lekker in die water...
Read More >>