Vir hierdie leerstasie gebruik ons ‘n vadoek en toiletrolletjie. Hierdie is die voorloper van ryg met fyner veters en krale met klein gaatjies.
Read More >>Beplanning van die buite terrein
In die video wat handel oor toesig op die buite terrein (kyk die video HIER) praat ons van ‘n dokument waarmee personeel hulle buite leerstasies...
Read More >>Sorteer vorms
In hierdie leerstasie kombineer ons ‘n eenvoudige aktiwiteit (sorteer vorms) met ‘n sensoriese aktiwiteit. Kyk lekker saam (kliek op die foto vir die video) :
Read More >>Maak meer
My kinders noem die ontbytpap “ronde pap”. Dis hierdie soete gunsteling wat ons in hierdie leerstasie gebruik. Maak seker jy hou genoeg pap byderhand vir...
Read More >>Toesig op die buite terrein
Die afgelope week was hierdie ‘n onderwerp wat op menige platforms bespreek is. ‘n Kind het bitter seergekry by ‘n kleuterskool en die vraag is...
Read More >>Drukbare aktiwiteite vir 2 tot 4 jariges
Ek deel graag met julle drukbare aktiwiteite vir ons peuters. Hou asb in gedagte dat hierdie werkies vir maats is wat sommer lus is vir...
Read More >>Doenwoorde (aflaaibaar).
Ons het vir jou ‘n Afrikaanse en Engelse stel flitskaarte gemaak. Op hierdie kaarte is daar prente en woorde wat pas. Laai dit af en...
Read More >>Sintuie
Druk gerus hierdie oulike hulpmiddel uit om in jou klas te gebruik.
Read More >>Speletjie: Raai die beroep
Druk die pdf uit. Lamineer die bladsye en knip elke blokkie uit. Op elke prent is daar ‘n paar leidrade om die kind te lei...
Read More >>Kreatiewe ontwikkeling
Hier is ‘n idee om as kreatiewe stasie in te span : Plak lang stroke rekenaarpapier op die vloer. Sorg dat daar teëls onder is...
Read More >>