Rympies is ‘n belangrike deel van taal ontwikkeling in die jong kind. Rympies kan eenvoudige rymelary wees of ‘n storie bevat. Dit kan selfs ‘n liedjie wees! Die gedagte aan rympies is nooit om dit in te dril by die…...
Hierdie is ‘n heerlike heerlike tema! Ons loer na al die diere wat op die land kan woon, maar net so lekker in die water bly. Dis nou otters, paddas, ysbere, krokodille en vele ander voorbeelde. Ons deel graag ons…...