Hier is ‘n oulike werksvel wat kan lei tot heerlike gesprekke in jou klas. Aan die onderkant van die werksvel is daar 4 verskillende diere. Aan die bokant is daar 4 verskillende plekke. Knip nou die diere uit en probeer…...
Hierdie les skakel in by die tema wilde diere in die veld. Hys die olifant op. Die probleem: Die olifant is siek en moet na die vee-arts geneem word. Hy moet op die groot lorrie kom wat hom daarheen sal…...