Ons deel graag ons tema woorde en prente met jou. Onthou dat hierdie woorde ingespan moet word in jou lesaanbieding tydens tema elke oggend. Moet asb nie jou temabord en tafel in die kinders se afwesigheid voorberei nie. Dis iets…...
Die tema aanbieding en tema tafel Inhoud van tema. Daar is mense wat baie mooi kan sing of dans of skilder of ʼn toneel kan opvoer of in ʼn film kan speel. Ons noem hierdie mense kunstenaars. Kunstenaars wat sing,…...