In hierdie kort podcast gesels Yolandi oor die tema aanbieding. Hier is aspekte wat ons aanraak : Hoekom is jou tema belangrik? Wat is goeie temas? Wat is die doel van ‘n tema? Jou tembord en tema uitstalling. Kliek gerus…...
Loer gerus hier na die temas wat ons elke jaar doen en die volgorde waarin ons dit doen…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Die anker van die dagprogram is die tema aanbieding. Luister gerus na die kort insetsel vir raad. Hoe om ‘n tema te kies? Gaan loer hier vir ‘n opsomming van die temas wat ons doen HIER…. This content is for...
Die tema aanbieding en tema tafel Inhoud van tema. Kultuur beteken sekere groepe mense het sekere gewoontes, taal, kleredrag en liedjies waaraan mens hierdie groep kan uitken. Sulke groepe mense word volke genoem. In hierdie land is daar omtrent 11…...
Die tema aanbieding en tema tafel Inhoud van tema. Daar is mense wat baie mooi kan sing of dans of skilder of ʼn toneel kan opvoer of in ʼn film kan speel. Ons noem hierdie mense kunstenaars. Kunstenaars wat sing,…...
Mense wat my help (polisie, brandweer, tandarts, dokter, apteker, hospitaal, weermag) Prente. Enige van bogenoemde professies. Apteke, polisiestasies, hospitaal, brandweer. Binnekant van tandarts, dokter, polisiestasie, apteek, hospitaal. Uitstalling. Enige uniform/drag van genoemde professies. Apparate/objekte wat tipies is van hierdie beroepe…....
Hier bly ek Prente. Huise, woonstelle, tydelike huise (shacks), tipiese woongebiede in die stad, woonplekke op plase. Paaie in die stad, grondpaaie, snelweë. Verskillende vertrekke in ʼn woonplek. Meubels en ander apparaat in ʼn woonplek. Kaart van Suid Afrika met…...
Dis my familie. Prente. Gesinne van verskillende samestellings. Foto’s van persone van verskillende ouderdomme. Gesinsfoto’s en familiefoto’s. Aktiwiteite wat gesinne saam doen. Mense in ander lande in gesinsverband. Verskillende beroepe uitgebeeld. Uitstalling. Kinderklere, tienerklere, volwasse klere. Ook skoene, hoede. Beroepsklere…...
Ek leef gesond Prente. ʼn Uiteensetting van die verskillende voedselsoorte. (Stysels, groente, graan, vrugte.) Voorstellings van vitamines en kieme. Persoon wat was/bad/stort. Borde kos met gesonde voedsel. Enige produkte van gesonde voedsel soos bv. grondboontjiebotter, heuning, botter, vleis/vissmeer. Lande/tuine met…...
Ek het sintuie Prente. Enige sintuie wat duidelik en groot genoeg is. Die binnewerking van die oor, oog, mond/tong. Senuweestelsel, rug, brein, vel met senustelsel. Gehoorapparaat, bril. Uitstalling. Objekte waaraan gevat/gevoel kan word bv. skulpe, droë plantmateriaal, boombas, gras, mos,…...