POPIA is die nuuste “buzz” op almal se tonge. Daar is natuurlik hope misleidende informasie aangaande hierdie wetgewing beskikbaar. Ons as kleuter sentrums moet doodseker maak dat ons presies weet waaroor hierdie wetgewing handel en nie sommer ons ore uitleen…...