Hou in gedagte dat natuurwetenskap deel is van lewensvaardighede en sal inskakel by die afdeling : Aanvangskennis Hier is ‘n les idee om in jou klas te gebruik : Sif klippies uit in groottes. Kry siwwe wat verskillende grootte gaatjies…...
Hierdie klas projek val in by die tema water. In Oasis Kurrikulum noem ons hierdie tema “van druppels tot damme”. Natuurwetenskap. Klasprojek: Ons eie dam. Wanneer die personeel van die Gr R-klasse die vorige week hulle tema beplanning as ʼn…...