“Kompetisie bou ‘n kind se selfbeeld”…… (Regtig?????) Hierdie sinsnede word met reëlmaat aan die pre-primêre instansies voorgehou as rede (en oorredingstegniek) om een of ander aktiwiteit by die skool aan te bied. Opgeleide pre-primêre personeel kan sommer so uit…...