Daar is soms verwarring by ons kleuter juffrouens oor hierdie onderwerp. Hoe om eksperimente te kies en wat presies verwag word. Luister gerus saam na ‘n kort inleidend greep wat lig op die onderwerp werp :… This content is for...
POPIA is die nuuste “buzz” op almal se tonge. Daar is natuurlik hope misleidende informasie aangaande hierdie wetgewing beskikbaar. Ons as kleuter sentrums moet doodseker maak dat ons presies weet waaroor hierdie wetgewing handel en nie sommer ons ore uitleen…...
Hierdie seminaar is op 3 September 2021 lewendig aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach. Die onderwerp is geletterdheid. Hierdie seminaar is nommer 1 in die reeks. Gaan loer gerus hier na die volledige video :… This content is for Oasis...
Hierdie seminaar is op 20 Augustus 2021 lewendig aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach. Die onderwerp is dissipline. Dis die laaste seminaar in die dissipline reeks. Gaan kyk na seminaar 1 hier. Gaan kyk na seminaar 2 hier. Die opleiding…...
Hierdie seminaar is op 13 Augustus 2021 lewendig aangebied deur Sophie Breytenbach. Die onderwerp is dissipline. Ons het gefokus op dissipline soos dit in die skool en klaskamer toegepas word. Kyk gerus na die opleiding hier :… This content is...
Die afgelope paar weke word daar baie oor dissipline gesels in ons kantoor. Ons is immers met die onderwerp besig in ons Blits Seminare (gaan loer na seminaar 1 hier). Daar is een vraag wat gedurigdeur na vore tree en…...
Hierdie seminaar is op 6 Augustus 2021 lewendig aangebied deur Yolandi en Sophie Breytenbach. Die onderwerp is dissipline. Ons het gefokus op dissipline soos dit in die skool en klaskamer toegepas word. Kyk gerus na die opleiding hier :… This...