Dit is ‘n algemene feit dat ons leerders bitter sleg vaar in leesbegrip. Taalprobleme is ‘n baie groot probleem in ons land. Een van die bydraende faktore is die rigiditeit waarmee KABV aangebied en afgedwing word in ons kleuterskole (in…...
Ons deel graag ons aktiwiteite boekie met julle. Hierdie is die eerste boekie in die reeks. Ons glo daar gaan nog baie wees. Ek wil jou net eers herinner dat hierdie papierwerk nooit ooit die grootste gedeelte van jou dag…...