Laat jou kind hierdie les saam met ons Juffrou doen. Jy is natuurlik welkom om na die les te kyk en dit dan op jou eie manier aan te bied. Hierdie les fokus op ons kinders tussen 4 en 6…...
Wiskunde en taal is onlosmaaklik deel van mekaar. Dikwels word wiskunde ‘n probleem omdat die kind nie die terme en taalgebruik goed kan verstaan nie. Laat jou kind hierdie les saam met ons Juffrou doen. Jy is natuurlik welkom om…...