‘n Pret manier om jou wiskunde leerstasies by jou tema te laat aansluit is om die syferkaarte temagerig te maak. Druk gerus die syferkaarte uit om in jou klas te gebruik. Is jy nie heeltemal seker waar in CAPS hierdie…...
Druk hierdie hulpmiddel uit en lamineer dit. Die kind kry nou kans om die skeppies roomys te tel en die getal daarby te pas. Oppas om nie té veel klem op hierdie tipe hulpmiddels te plaas nie. Onthou hierdie is…...