Ons vergeet soms dat ons voorskoolse maats die abstrakte van die lewe nog nie so goed begryp nie. Konsepte soos liefde, kwaad, armoede, vergewe ens. is buite bereik van die kleuter se verstaan. Dit is dus nie wys om hierdie…...
Dis ‘n sinvolle idee om elke oggend oor die weer te praat in jou klas. Op daardie manier kry die kinders deurlopend hieraan blootstelling. Om ‘n hele week lank die tema HERFS (as voorbeeld) te doen is baie moeilik. Wat…...