Hier volg die rubrieks vir graad R. Onthou dat graad R gedefinieër word in die skolewet as kinders vanaf 4 (hulle moes reeds 4 geword het) tot en met kinders op pad na 6 jaar oud. ‘n Kind gaan na…...
DIE PROSES VAN ASSESSERING 1. Die “National Protocol for Assesment Gr R – 12” het betrekking. Hiervolgens word assessering beskryf soos volg: “Assessment is a process of collecting, analysing and interpreting information to assist teachers, parents and other stakeholders…...