In die video wat handel oor toesig op die buite terrein (kyk die video HIER) praat ons van ‘n dokument waarmee personeel hulle buite leerstasies kan beplan. Laai die dokument hier af :… This content is for Oasis Klub lede...
Die afgelope week was hierdie ‘n onderwerp wat op menige platforms bespreek is. ‘n Kind het bitter seergekry by ‘n kleuterskool en die vraag is op almal se lippe … is die skool aanspreeklik? Ons het nie die antwoord op…...